1 Kronieke 9:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Al die Israeliete is in die geslagsregisters opgeteken, en dit is in die Boek van die konings van Israel neergeskryf. En Juda is in ballingskap na Babilon weggeneem as gevolg van hulle ontrouheid.+
9 Al die Israeliete is in die geslagsregisters opgeteken, en dit is in die Boek van die konings van Israel neergeskryf. En Juda is in ballingskap na Babilon weggeneem as gevolg van hulle ontrouheid.+