1 Kronieke 9:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Daar was altesaam 212 manne wat gekies is om poortwagters by die ingange te wees. Hulle het gewoon in hulle dorpe volgens hulle inskrywing in die geslagsregister.+ Dawid en die siener Samuel+ het hulle aangestel omdat hulle betroubaar was.
22 Daar was altesaam 212 manne wat gekies is om poortwagters by die ingange te wees. Hulle het gewoon in hulle dorpe volgens hulle inskrywing in die geslagsregister.+ Dawid en die siener Samuel+ het hulle aangestel omdat hulle betroubaar was.