-
1 Kronieke 12:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Hulle het deur die Jordaanrivier getrek in die eerste maand toe die rivier oorstroom het, en hulle het al die inwoners van die valleie na die ooste en na die weste uitgedryf.
-