-
1 Kronieke 12:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Party uit die stam van Manasʹse het ook na Dawid toe oorgeloop toe hy saam met die Filistyne gegaan het om teen Saul oorlog te voer. Maar hy het die Filistyne nie gehelp nie, want die leiers van die Filistyne+ het die saak bespreek en besluit om hom weg te stuur. Hulle het gesê: “Hy sal oorloop na sy heer Saul, en dit sal ons ons lewens kos.”+
-