1 Kronieke 17:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe het koning Dawid voor Jehovah gaan sit en gesê: “O Jehovah God, wie is ek en wat is my huis dat u my so ver gebring het?+
16 Toe het koning Dawid voor Jehovah gaan sit en gesê: “O Jehovah God, wie is ek en wat is my huis dat u my so ver gebring het?+