2 Kronieke 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy het ook tien komme gemaak waarin hulle die dinge gewas het wat vir die brandoffer gebruik is.+ Hulle het vyf aan die regterkant van die huis gesit, en vyf aan die linkerkant.+ Maar die priesters het die water in die See gebruik om mee te was.+
6 Hy het ook tien komme gemaak waarin hulle die dinge gewas het wat vir die brandoffer gebruik is.+ Hulle het vyf aan die regterkant van die huis gesit, en vyf aan die linkerkant.+ Maar die priesters het die water in die See gebruik om mee te was.+