2 Kronieke 13:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe die manne van Juda omdraai, het hulle gesien dat hulle van voor en van agter aangeval word. Daarom het hulle tot Jehovah begin roep,+ terwyl die priesters hard op die trompette geblaas het.
14 Toe die manne van Juda omdraai, het hulle gesien dat hulle van voor en van agter aangeval word. Daarom het hulle tot Jehovah begin roep,+ terwyl die priesters hard op die trompette geblaas het.