2 Kronieke 15:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 En die hele Juda was bly oor die eed, want hulle het die eed afgelê met hulle hele hart en het hom gretig gesoek, en hy het hom deur hulle laat vind.+ En Jehovah het hulle rus gegee van hulle vyande om hulle.+
15 En die hele Juda was bly oor die eed, want hulle het die eed afgelê met hulle hele hart en het hom gretig gesoek, en hy het hom deur hulle laat vind.+ En Jehovah het hulle rus gegee van hulle vyande om hulle.+