2 Kronieke 20:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 en hy het gesê: “O Jehovah, die God van ons voorvaders, is u nie God in die hemel nie?+ Regeer u nie oor al die koninkryke van die nasies nie?+ In u hand is krag en mag, en niemand kan teen u staande bly nie.+
6 en hy het gesê: “O Jehovah, die God van ons voorvaders, is u nie God in die hemel nie?+ Regeer u nie oor al die koninkryke van die nasies nie?+ In u hand is krag en mag, en niemand kan teen u staande bly nie.+