2 Kronieke 20:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Hy het gesê: “Luister, koning Joʹsafat en inwoners van Juda en Jerusalem! Dít is wat Jehovah vir julle sê: ‘Moenie vrees nie en moenie bang wees vir hierdie groot leërmag nie, want die geveg is nie julle s’n nie, maar God s’n.+
15 Hy het gesê: “Luister, koning Joʹsafat en inwoners van Juda en Jerusalem! Dít is wat Jehovah vir julle sê: ‘Moenie vrees nie en moenie bang wees vir hierdie groot leërmag nie, want die geveg is nie julle s’n nie, maar God s’n.+