2 Kronieke 24:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarna is daar deur die hele Juda en Jerusalem ’n aankondiging gemaak dat hulle die heilige belasting+ vir Jehovah moet bring, soos Moses, die kneg van die ware God, die Israeliete in die wildernis beveel het.
9 Daarna is daar deur die hele Juda en Jerusalem ’n aankondiging gemaak dat hulle die heilige belasting+ vir Jehovah moet bring, soos Moses, die kneg van die ware God, die Israeliete in die wildernis beveel het.