-
2 Kronieke 26:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Hulle het koning Ussiʹa gekonfronteer en vir hom gesê: “Koning Ussiʹa, u het nie die reg om reukwerk vir Jehovah te brand nie!+ Net die priesters mag reukwerk brand, want hulle is nakomelinge van Aäron,+ en hulle is geheilig. Gaan uit die heiligdom uit, want u was ongehoorsaam, en u sal nie eer van Jehovah God hiervoor ontvang nie.”
-