6 En die mense van Israel en van Juda wat in die stede van Juda gewoon het, het ook ’n tiende van hulle beeste en skape gebring, sowel as ’n tiende van die heilige dinge+ wat vir Jehovah hulle God opsygesit is. Hulle het dit gebring en dit in hope gesit.