2 Kronieke 32:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Nadat Hiskiʹa al hierdie dinge getrou gedoen het,+ het koning Sanʹherib van Assiʹrië Juda binnegeval. Hy het die versterkte stede beleër met die doel om deur hulle mure te breek en die stede in te neem.+
32 Nadat Hiskiʹa al hierdie dinge getrou gedoen het,+ het koning Sanʹherib van Assiʹrië Juda binnegeval. Hy het die versterkte stede beleër met die doel om deur hulle mure te breek en die stede in te neem.+