2 het hulle onmiddellik na Serubbaʹbel en die hoofde van die vaderhuise toe gegaan en vir hulle gesê: “Laat ons saam met julle bou, want ons aanbid julle God,+ net soos julle. Ons bring offerandes aan hom al sedert die dae van koning Esar-Haddon+ van Assiʹrië, wat ons hierheen gebring het.”+