Esra 6:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe het die Israeliete wat uit ballingskap teruggekeer het, daarvan geëet, asook elkeen wat by hulle aangesluit het en wat hom van die onreinheid van die nasies van die land afgeskei het om Jehovah, die God van Israel, te aanbid.*+ Esra Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:21 Die Wagtoring,2006/1/15, bl. 19
21 Toe het die Israeliete wat uit ballingskap teruggekeer het, daarvan geëet, asook elkeen wat by hulle aangesluit het en wat hom van die onreinheid van die nasies van die land afgeskei het om Jehovah, die God van Israel, te aanbid.*+