15 U het vir hulle brood uit die hemel gegee wanneer hulle honger was,+ en u het vir hulle water uit die groot rots gegee wanneer hulle dors was,+ en u het vir hulle gesê om in die land in te gaan wat u met ’n eed aan hulle belowe het en om dit in besit te neem.