6 Maar dit was nie vir hom genoeg om net vir Morʹdegai dood te maak nie, want hulle het hom van Morʹdegai se volk vertel. Daarom het Haman ’n manier begin soek om al die Jode dood te maak wat in die hele koninkryk van Ahasʹveros was, Morʹdegai se hele volk.