-
Ester 5:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Toe het sy vrou Seres en al sy vriende vir hom gesê: “Laat ’n paal opgerig word, 50 el* hoog. En sê dan môreoggend vir die koning dat Morʹdegai daaraan gehang moet word.+ Gaan dan saam met die koning en geniet die feesmaal.” Hierdie voorstel het goed geklink vir Haman, en daarom het hy die paal laat oprig.
-