Job 1:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 En Jehovah het vir Satan gesê: “Het jy my kneg Job opgemerk?* Daar is niemand soos hy op die aarde nie. Hy lei ’n rein lewe en is ’n man van integriteit.*+ Hy vrees God en vermy wat sleg is.” Job Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:8 Nader aan Jehovah, bl. 124
8 En Jehovah het vir Satan gesê: “Het jy my kneg Job opgemerk?* Daar is niemand soos hy op die aarde nie. Hy lei ’n rein lewe en is ’n man van integriteit.*+ Hy vrees God en vermy wat sleg is.”