Psalm 22:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Want hy het nie die lyding van die onderdrukte geïgnoreer of sy oë daarvoor toegemaak nie.+ Hy het nie sy gesig van hom af weggedraai nie.+ Toe hy tot hom om hulp geroep het, het hy gehoor.+ Psalms Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 22:24 Die Wagtoring,2005/8/1, bl. 26-27
24 Want hy het nie die lyding van die onderdrukte geïgnoreer of sy oë daarvoor toegemaak nie.+ Hy het nie sy gesig van hom af weggedraai nie.+ Toe hy tot hom om hulp geroep het, het hy gehoor.+