Psalm 31:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 U sal hulle beskerm in die geheime plek van u teenwoordigheid+teen die slinkse planne van mense. U sal hulle in u skuilplek wegsteek om hulle te beskerm wanneer hulle met woorde aangeval word.*+
20 U sal hulle beskerm in die geheime plek van u teenwoordigheid+teen die slinkse planne van mense. U sal hulle in u skuilplek wegsteek om hulle te beskerm wanneer hulle met woorde aangeval word.*+