Psalm 69:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Mag dié wat op u hoop, nie as gevolg van my in die skande gesteek word nie,o Soewereine Heer, Jehovah van die leërmagte. Mag dié wat u dien,* nie as gevolg van my verneder word nie,o God van Israel.
6 Mag dié wat op u hoop, nie as gevolg van my in die skande gesteek word nie,o Soewereine Heer, Jehovah van die leërmagte. Mag dié wat u dien,* nie as gevolg van my verneder word nie,o God van Israel.