Psalm 143:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Antwoord my tog gou, o Jehovah.+ My krag* het tot ’n einde gekom.+ Moenie u gesig van my af wegdraai nie,+anders sal ek word soos dié wat in die graf afgaan.+
7 Antwoord my tog gou, o Jehovah.+ My krag* het tot ’n einde gekom.+ Moenie u gesig van my af wegdraai nie,+anders sal ek word soos dié wat in die graf afgaan.+