Prediker 9:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Want die mens ken nie sy tyd nie.+ Soos visse in ’n dodelike net gevang word en voëls in ’n strik gevang word, so word mense gevang wanneer rampspoed hulle skielik tref. Prediker Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 9:12 Die Wagtoring,2005/11/1, bl. 3-4
12 Want die mens ken nie sy tyd nie.+ Soos visse in ’n dodelike net gevang word en voëls in ’n strik gevang word, so word mense gevang wanneer rampspoed hulle skielik tref.