Jesaja 5:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Hulle gebrul is soos dié van ’n leeu. Hulle brul soos jong leeus.*+ Hulle sal grom en die prooi gryp. Hulle sal dit wegdra, en daar sal niemand wees om dit te red nie. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 5:29 Jesaja se profesie I, bl. 86
29 Hulle gebrul is soos dié van ’n leeu. Hulle brul soos jong leeus.*+ Hulle sal grom en die prooi gryp. Hulle sal dit wegdra, en daar sal niemand wees om dit te red nie.