Jesaja 15:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 My hart roep uit oor Moab. Sy vlugtelinge het tot by Soar+ en Egʹlat-Selisiʹa+ gevlug. Hulle huil terwyl hulle teen die opdraand van Luhit opgaan. Op die pad na Horonaʹim treur hulle oor die ramp.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 15:5 Jesaja se profesie I, bl. 193
5 My hart roep uit oor Moab. Sy vlugtelinge het tot by Soar+ en Egʹlat-Selisiʹa+ gevlug. Hulle huil terwyl hulle teen die opdraand van Luhit opgaan. Op die pad na Horonaʹim treur hulle oor die ramp.+