9 So sal daar versoening gedoen word vir die oortreding van Jakob,+
en dít sal die volle vrug wees wanneer sy sonde weggeneem word:
Hy sal al die altaarklippe
soos fyngemaalde krytklippe maak,
en daar sal geen heilige pale of reukwerkstaanders oorbly nie.+