Jesaja 29:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Ja, dit sal wees soos wanneer iemand wat honger is, droom dat hy eet,maar as hy wakker word, is hy honger,*en soos wanneer iemand wat dors is, droom dat hy drink,maar as hy wakker word, is hy moeg en dors. So sal dit wees met die hordes van al die nasieswat teen die berg Sion oorlog voer.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 29:8 Jesaja se profesie I, bl. 297-298
8 Ja, dit sal wees soos wanneer iemand wat honger is, droom dat hy eet,maar as hy wakker word, is hy honger,*en soos wanneer iemand wat dors is, droom dat hy drink,maar as hy wakker word, is hy moeg en dors. So sal dit wees met die hordes van al die nasieswat teen die berg Sion oorlog voer.+