Jesaja 37:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “O Jehovah van die leërmagte,+ die God van Israel, wat op die troon bo* die gerubs sit, u alleen is die ware God van al die koninkryke van die aarde. U het die hemel en die aarde gemaak.
16 “O Jehovah van die leërmagte,+ die God van Israel, wat op die troon bo* die gerubs sit, u alleen is die ware God van al die koninkryke van die aarde. U het die hemel en die aarde gemaak.