Jesaja 38:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ek het gesê: “Ek sal Jah* nie sien nie. Ek sal Jah in die land van die lewendes nie sien nie.+ Wanneer ek by die inwoners is van die plek waar alles tot ’n einde kom,sal ek die mensdom nie meer sien nie.
11 Ek het gesê: “Ek sal Jah* nie sien nie. Ek sal Jah in die land van die lewendes nie sien nie.+ Wanneer ek by die inwoners is van die plek waar alles tot ’n einde kom,sal ek die mensdom nie meer sien nie.