Jesaja 41:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Almal wat vir jou woedend word, sal skaam kry en verneder word.+ Dié wat met jou baklei, sal aan hulle einde kom en verdwyn.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 41:11 Jesaja se profesie II, bl. 23-24
11 Almal wat vir jou woedend word, sal skaam kry en verneder word.+ Dié wat met jou baklei, sal aan hulle einde kom en verdwyn.+