-
Jesaja 42:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 “Ek het lank stilgebly.
Ek het niks gesê nie en my ingehou.
Soos ’n vrou wat geboorte gee,
sal ek kreun, hyg en na asem snak.
-