Jesaja 48:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hulle het nie dors geword toe hy hulle deur verwoeste plekke gelei het nie.+ Hy het vir hulle water uit die rots laat vloei. Hy het ’n rots laat oopbreek en water laat uitstroom.”+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 48:21 Jesaja se profesie II, bl. 134
21 Hulle het nie dors geword toe hy hulle deur verwoeste plekke gelei het nie.+ Hy het vir hulle water uit die rots laat vloei. Hy het ’n rots laat oopbreek en water laat uitstroom.”+