Jeremia 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek het julle toe na ’n land van vrugteboorde gebring,om die vrugte en die goeie dinge daarvan te eet.+ Maar julle het ingekom en my land onrein gemaak. Julle het my erfdeel in iets afskuweliks verander.+
7 Ek het julle toe na ’n land van vrugteboorde gebring,om die vrugte en die goeie dinge daarvan te eet.+ Maar julle het ingekom en my land onrein gemaak. Julle het my erfdeel in iets afskuweliks verander.+