Jeremia 4:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het ek gesê: “Ag, Soewereine Heer Jehovah! U het hierdie volk en Jerusalem heeltemal bedrieg+ deur te sê: ‘Julle sal vrede hê,’ terwyl die swaard teen ons keel is.”+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 4:10 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 9
10 Toe het ek gesê: “Ag, Soewereine Heer Jehovah! U het hierdie volk en Jerusalem heeltemal bedrieg+ deur te sê: ‘Julle sal vrede hê,’ terwyl die swaard teen ons keel is.”+