-
Jeremia 9:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Wie is wys genoeg om dit te verstaan?
Met wie het die mond van Jehovah gepraat, sodat hy dit kan vertel?
Hoekom is die land verwoes?
Hoekom is dit verskroei soos die wildernis
en gaan niemand daardeur nie?”
-