21 Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê oor Agab, die seun van Kolaʹja, en oor Sedekiʹa, die seun van Maäseʹja, wat vir julle leuens profeteer in my naam:+ ‘Ek gee hulle in die hand van koning Nebukadneʹsar van Babilon, en hy sal hulle voor julle oë doodmaak.