-
Jeremia 32:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 “Dít is wat Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, sê: ‘Neem hierdie kontrakte, die verseëlde koopkontrak en die ander kontrak wat nie verseël is nie, en sit hulle in ’n kleihouer, sodat hulle ’n lang tyd gehou kan word.’
-