-
Jeremia 37:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Maar Jeremia het gesê: “Dit is nie waar nie! Ek loop nie oor na die Galdeërs nie.” Maar hy het nie na hom geluister nie. Jiriʹa het Jeremia dus in hegtenis geneem en hom na die leiers toe gebring.
-