17 Jeremia het toe vir Sedekiʹa gesê: “Dít is wat Jehovah, die God van die leërmagte, die God van Israel, sê: ‘As jy jou oorgee aan die bevelvoerders van die koning van Babilon, sal jou lewe gespaar word en sal hierdie stad nie met vuur verbrand word nie, en jy en jou huisgesin sal gespaar word.+