-
Jeremia 48:28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Verlaat die stede en woon op die krans, inwoners van Moab,
en word soos ’n duif wat sy nes teen die kante van die kloof maak.’”
-