19 “Iemand sal soos ’n leeu+ uit die digte bosse langs die Jordaanrivier opkom teen die veilige weivelde, maar ek sal hom skielik van haar af laat vlug. En ek sal die een wat uitgekies is, oor haar aanstel. Want wie is soos ek, en wie sal my uitdaag? Watter herder kan voor my staande bly?+