Klaagliedere 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Soos ’n vyand het hy sy boog gespan. Sy regterhand is gereed om aan te val.+ Hy het almal doodgemaak wat dierbaar was.+ In die tent van die dogter van Sion+ het hy sy woede soos ’n vuur+ uitgestort.
4 Soos ’n vyand het hy sy boog gespan. Sy regterhand is gereed om aan te val.+ Hy het almal doodgemaak wat dierbaar was.+ In die tent van die dogter van Sion+ het hy sy woede soos ’n vuur+ uitgestort.