Klaagliedere 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Wat kan ek as ’n voorbeeld gebruik,of wie ly soos jy, o dogter van Jerusalem? Waarmee kan ek jou vergelyk, sodat ek jou kan vertroos, o maagdelike dogter van Sion? Want jou wonde is so groot soos die see.+ Wie kan jou genees?+
13 Wat kan ek as ’n voorbeeld gebruik,of wie ly soos jy, o dogter van Jerusalem? Waarmee kan ek jou vergelyk, sodat ek jou kan vertroos, o maagdelike dogter van Sion? Want jou wonde is so groot soos die see.+ Wie kan jou genees?+