Esegiël 23:40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Hulle het selfs ’n boodskapper gestuur sodat manne van ver af kan kom.+ Terwyl hulle op pad was, het jy jou oë geverf en jou met juwele versier.+
40 Hulle het selfs ’n boodskapper gestuur sodat manne van ver af kan kom.+ Terwyl hulle op pad was, het jy jou oë geverf en jou met juwele versier.+