Esegiël 24:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Want die stad se bloed is in haar.+ Sy het dit op die kaal rotse uitgegooi. Sy het dit nie op die grond uitgegooi om dit met stof te bedek nie.+
7 Want die stad se bloed is in haar.+ Sy het dit op die kaal rotse uitgegooi. Sy het dit nie op die grond uitgegooi om dit met stof te bedek nie.+