Esegiël 24:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 “En mensekind, op die dag dat ek my vesting van hulle af wegneem – die pragtige plek wat vir hulle vreugde gee, wat vir hulle so kosbaar is en waarna hulle hart verlang – saam met hulle seuns en hulle dogters,+
25 “En mensekind, op die dag dat ek my vesting van hulle af wegneem – die pragtige plek wat vir hulle vreugde gee, wat vir hulle so kosbaar is en waarna hulle hart verlang – saam met hulle seuns en hulle dogters,+