Esegiël 26:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 En hulle sal ’n treurlied oor jou sing+ en vir jou sê: “Hoe het jy vergaan,+ jy die stad wat bewoon is deur mense van die seë, die beroemde stad! Jy en jou* inwoners was sterk op die see+en het al die inwoners van die aarde met vrees gevul.
17 En hulle sal ’n treurlied oor jou sing+ en vir jou sê: “Hoe het jy vergaan,+ jy die stad wat bewoon is deur mense van die seë, die beroemde stad! Jy en jou* inwoners was sterk op die see+en het al die inwoners van die aarde met vrees gevul.