Esegiël 28:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Almal onder die volke wat jou ken, sal verbaas na jou staar.+ Jou einde sal skielik en verskriklik wees,en jy sal vir altyd ophou bestaan.”’”+
19 Almal onder die volke wat jou ken, sal verbaas na jou staar.+ Jou einde sal skielik en verskriklik wees,en jy sal vir altyd ophou bestaan.”’”+